top of page
SCR-20260614-mcja.png

Neem Beheer - Belê direk in groeiende bates

Modern Concrete Building

Eiendom

Belê in premium residensiële en kommersiële eiendomme.

BW-Portrait-Improved-Boran-1.jpg
Image by Timon Reinhard
ChatGPT Image Jan 6, 2026 at 10_11_38 AM.png

Jou Besluit


Kies die aandele in die bateklas wat bo-gemiddelde opbrengs lewer.
Lae fooie, totale vryheid.

Solar Panels.avif

Energie

Belê in inkomste genererende energie projekte.

Landbou

Belê in inkomste genererende landbou projekte.

Ruimtevaart

Belê in hoë inkomste ruimtevaart projekte.

4

Stap Vier

Kapitale
Groei

Jou aandele se waarde groei saam met die bate oor tyd.

3

Stap Drie

Ontvang Dividende

Genereer dividende wat getrek of herbelê kan word

Koop
Aandele

Belê in die houer-maatskappy van die bate direk vanuit jou rekening.

Stap Twee

2

Kies jou Belegging

Stap Een

Blaai deur ons bateklasse en kies die een wat by jou doelwitte pas.

1

'n Maklike Belegingsproses

5 stappe staan tussen jou en welvaart.

5

Stap Vyf

Verkoop Enige tyd

Lys jou aandele op ons unieke sekondêre markplek. 

Hoekom Afri-Aandele

Ons platform gee jou die geleentheid om in aandele te belê met geen verbergte kostes 

’n Gediversifiseerde Portefeulje

Die reeks beleggings wat ons jou bied, is sorgvuldig saamgestel deur spesialiste om ’n kombinasie van kapitaalgroei en kwaliteit opbrengsgeleenthede te ontsluit.
 

Ons fraksionaliseer eienaarskap deur ’n maatskappy te skep wat aandele besit en onder beleggers in Afri-Aandeel te versprei.

farm-desktop-ifvkw6uankf21ulo.jpg

Gee ons 'n Spin

Van hoe-om’s tot wie-is-wie’s - jy sal ’n skatkis vol interessante en nuttige inhoud in ons videoversameling vind. Ons kennisbasis is propvol antwoorde op al die vrae wat jy kan uitdink.

Terme en Kondisies

GebruiksTerme

Privaatheid

Logo layout.png
RBN_edited.png
NXT.png
SSL.png
LAC.png
Moravia.png

FAIS Verklaring

Reg tot Informasie

Koste Profiel

bottom of page